Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

KlankKas-onderhoude | Music Interviews

Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > KlankKas-onderhoude | Music Interviews

Leer ken ons musikante. Wil jy ’n KlankKas-onderhoud vir LitNet voer?
Stuur jou versoek aan klankkas@litnet.co.za.
Get to know our musicians. Do you want to interview a musician for LitNet?
Send an e-mail to klankkas@litnet.co.za.

Lucinda van Die Melktert Kommissie gesels
Henry Cloete
2013-05-14

"Ons het Die Melktert Kommissie begin toe ek en Jean-Marie nog op skool was en dit voltyds gedoen na skool. Sewe jaar later het dit net reg gevoel om bietjie te fokus op ander drome."


Lees artikel | Read article
 
article

Bouwer Bosch oor Straatligkinders se Konings met Verskonings

Henry Cloete, Bouwer Bosch

"Ons wil liedjies skryf wat ons help om te oorleef, emosioneel en finansieel. Ons gooi nie Bybels in die moshpits by ons shows nie en ons probeer ook niemand verander van ons vriende wat nie soos ons voel nie."

article

Fresh but nostalgic: Annie Klopper chats to Nic Gaud of Goodnight Wembley

Annie Klopper

"Taxi Violence’s George van der Spuy and Nic Gaud of 7th Son are the founding members of a grungy rock ’n roll side project that has me not only excited, but also a little worried that I might struggle to listen to anything else this year."

article

Afrikaanse handeklap-rap-rave: ekhouvanjou,okay!

Gerdus Senekal, Louis Janse van Rensburg

"Ek dink ons is in so ’n bevoorregte posisie dat ons letterlik kan maak wat ons wil met ons tunes. Rock bands bly maar rock, maar ons het al in die verlede rock tunes uitgebring, dans tunes en vet heavy rap nommers, so daar’s nie reëls nie."

article

Ard Matthews on First Offerings

Henry Cloete, Ard Matthews

"It wasn't so much an evolution as much as it was a gesture or challenge to myself to do one album by myself."