Weet Steve wat hy sing?
Johann Rossouw, Deon Opperman


Van labels en ghetto's

Bettina Wyngaard

Afrikaanse geskiedskrywing: ’n Nuwe geslag, ’n nuwe ruimte, ’n nuwe uitdaging
Lindie Koorts
LitNet en sy afdeling vir akademiese skryfwerk, LitNet Akademies, neem met 'n aanlyn kongres poolshoogte* van die stand van Afrikaanse skryfwerk, met die hulp van skrywers, uitgewers, letterkundiges, boekjoernaliste en lesers.

LitNet nooi kenners om hul menings uit te spreek, maar ons hoor graag jou mening oor hierdie belangrike gesprekspunte.

Poolshoogte 2014 is nie LitNet se eerste Skrywerskonferensie nie.

Kyk hier na Young Voices: The 2004 South African Online Writers' Conference.


Die LitNet / Taalsekretariaat Afrikaanse Skrywersberaad 2000 kan hier gelees word.

Die bydraes is as Briewe deur die lug deur Tafelberg uitgegee . Lees Etienne van Heerden se inleiding tot die bundel.







LitNet
LitNet

Besoek blog
article

SêNet-briewe | Letters

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.