Gereelde kunsrubrieke Regular art columns
Diane Victor het haar gevestig as ’n hooffiguur in die Suid-Afrikaanse en internasionale kunsgemeenskap.
Klik hier om na 'n seleksie van die kunswerke in die Sanlam-versameling te kyk.
Lees artikels oor Suid-Afrikaanse kunswerke in die Sanlam-versameling, wat uit meer as 2 000 werke bestaan.
Alex van Houweling is 'n Suid-Afrikaanse illustreerder wat reken dat dit elke mens se droom behoort te wees om Riaan Cruywagen te teken. Hy gesels met Bibi Slippers en wys voorbeelde van sy briljante illustrasies.