Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Suzette Kotzé-Myburgh: Fliekvlooi

Vermaak | Entertainment > Film > Film-rubrieke | Film Columns
>
Suzette Kotzé-Myburgh: Fliekvlooi

Suzette Kotzé-Myburgh skryf nie geleerde resensies nie, net ’n waardeoordeel oor films om jou, die leser, die geleentheid te gee om vas te stel of dit jou soort fliek is – of nie.

Resensie: Bernie
Suzette Kotzé-Myburgh
2013-05-29

"Die draaiboek is gegrond op ’n ware gebeurtenis, een van daardie gevalle van die werklikheid wat vreemder is as fiksie."


Lees artikel | Read article
 
article

The Hobbit ’n móét-sien hierdie somer

Rohan Magerman

Peter Jackson, regisseur van die Lord of the Rings-trilogie, neem ons terug na Middle Earth met The Hobbit: An Unexpected Journey – die eerste deel van ’n trilogie gebaseer op JRR Tolkien se gewilde kinderboek The Hobbit.