André Crous kyk eerlik (dus: subjektief) verby die onsinnige onderskeid tussen “kuns” en “kommersieel” na die gehalte van die werk wat op die silwerdoek vrygestel word.
Enige soort narratiewe film bied ’n besondere wêreld aan die kyker. Dit is ’n fiktiewe wêreld, op verskillende maniere verwyder van ons onmiddellike wêreld, maar wanneer ’n uitspraak oor ’n film se realisme gemaak word, kan dit slegs gedoen word deur die ...
The Avengers se superhelde beteken pure pret en witwarm vermaak.
"Soos die titel aandui, volg die film die patroon van ’n Shakespeare-tragedie. Ek het gevoel dat daar darem té veel gruwels met die een karakter gebeur, maar toegegee: al die drade van die intrige is goed ontwikkel en heg saamgebind."
It’s not what you think. Really. God Bless America should, in fact, have been titled God Help America – because it’s going down the crapper fast.