Lees film-rubrieke deur LitNet se drie inwonende resensente. Read articles by LitNet's three resident film critics.
The Avengers se superhelde beteken pure pret en witwarm vermaak.
"Soos die titel aandui, volg die film die patroon van ’n Shakespeare-tragedie. Ek het gevoel dat daar darem té veel gruwels met die een karakter gebeur, maar toegegee: al die drade van die intrige is goed ontwikkel en heg saamgebind."
It’s not what you think. Really. God Bless America should, in fact, have been titled God Help America – because it’s going down the crapper fast.
Spielberg is anders as die res van die regisseurs.