Ons filmfundi’s resenseer die jongste films. Our movie junkies review the latest releases.
"Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld."
LitNet's three resident reviewers watch the latest films. LitNet se drie inwonende resensente kyk die jongste films.
"En hoewel dit lyk of die meeste inwoners van Jozi soos gewoonlik verkies om agter elektriese heinings weg te kruip en TV-reekse te kyk, heers daar ’n gevoel van opwinding onder die enkele dapperes ..."