Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

US Woordfees

Foto's: US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES word toegeken
Naomi Bruwer
2015-04-23

Die wenners van US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n glansgeleentheid op die wynplaas Tokara aangekondig.

Lees artikel | Read article
 
article

US Woordfees 2015: Saartjie Botha se visie

Saartjie Botha, Naomi Meyer

"Dat die US Woordfees 'n fees van uitnemendheid sal wees wat mense roer en raak."

article

US Woordfees 2015: Program

US Woordfees

Hier is die volledige program van die US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai.

article

US Woordfees 2015: Sanlam | LitNet-poësieslypskool

LitNet

Jy kan nog inskryf vir hierdie slypskool. Kom skaaf saam met Lina Spies, Ronel Foster, Danie Marais en Nini Bennett aan jou gedigte by US Woordfees 2015. Kontak LitNet teen die 11de Februarie. Lees nog besonderhede hier.

article

US Woordfees 2015: Poolshoogte

LitNet

LitNet se Poolshoogte-skrywerskongres het die stand van die Afrikaanse letterkunde ondersoek, 20 jaar ná demokrasie. Kom gesels saam oor die ontdekkings.

article

US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks

LitNet

Bekende skrywers bieg oor maniere waarop hulle taal gee aan die dinge van die lyf.