Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.
Met vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se visuele kuns-program tree fotografie sterk na vore.
Voor ek vergeet... vertel die aangrypende verhaal van ’n ma en seun. Dit is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.
"Bram was ’n kommunis en hy was ’n Afrikaner – en dit het soveel dinge beïnvloed. Natuurlik het ander goed ook – soos sy liefde vir sy vrou Mollie en vir sy kinders en vir dans en musiek."
“Omdat dit so belangrik is. Dié dag sal die professioneles geld verdien, en die oorlewer opsies hê, en die amptenaar die verskil ken.” Ont is by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.
N is vir Neurose is ’n swart komedie wat vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien is. Dit het by die Woordfees gedebuteer.
"Lag en huil kom vanuit dieselfde plek. En Reza de Wet het dit baie goed verstaan en sy het dit die heel mooiste vasgevang in haar werk."
"Soms loop mense uit. Soms wag hulle na die tyd om vir ons te sê hoe dankbaar hulle is en hoe belangrik die 'boodskap' vir hulle is."
"Daar moet in gedagte gehou word dat die sangbundel ‘n deursnit bied van Afrikaanse musiek en dat nie alle Afrikaanse liedjies of groepe of sangers se liedjies opgeneem kan word nie."
The 15th Clover Aardklop National Arts Festival in Potchefstroom pays tribute to theatre greats, while exciting young talent will also be showcased.
Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is te sien by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees.