Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland Articles about festivals in South Africa and abroad
As Grahamstown prepares itself for the annual National Arts Festival, we catch up with director Ismail Mahomed to find out how preparations are coming along. Click here to read more.
Groen van jaloesie oor jy nie by vanjaar se Woordfees kan wees nie? Kyk saam deur LitNet se lens na ’n paar interessante items. Green with envy because you can’t be at this year’s Woordfees? Take a look at interesting events through LitNet’s lense.
Het jy die US Woordfees misgeloop? Kom hou virtuele Woordfees saam met LitNet met ons foto’s, artikels en indrukke van die fees.
In 2010 het Brink die Jan Rabie en Marjorie Wallace-beurs ontvang. Dit het hom in staat gestel om Philida te skryf. En Brink is dankbaar daarvoor, want om hierdie boek te skryf, was vir hom een van die grootste uitdagings in sy skrywersloopbaan.
Woordfees kurator, Amanda Botha skryf oor hierdie jaar se feeskunstenaar, Paul Emsley.