Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Vermaak | Entertainment

Vermaak | Entertainment

LitNet hou jou op hoogte van die jongste gebeure op die kuns-en-kultuur-front.
LitNet keeps you up to date with exciting news about arts and culture.


Video: Friends in Art Uitstalling 2012
Alwyn van Zyl
2012-05-23

'n Groep ervare kunstenaars van die Somerset-Wes- en Stellenbosch-areas het die kunste se gemoedelikheid ingespan om 'n plesierige uitstalling by die PJ Olivier Kunssentrum op die been te bring.

Lees artikel | Read article
 
LitNet
article

Three Stars | Drie sterre

LitNet's three resident reviewers watch the latest films. LitNet se drie inwonende resensente kyk die jongste films.

article

Robinson Regstreeks: Grondbesettings in Zimbabwe

LitNet

Robinson Regstreeks ondersoek hierdie week die grondbesettings in Zimbabwe. Wat doen jy as jy jou plaas en alles wat jy besit, oornag verloor?


article

Die US Woordfees bied met trots aan: Fees van die uitverkooptes

LitNet

Rekordverkope tydens die dertiende US Woordfees het ’n opwindende nuwe inisiatief tot gevolg – Die FEES VAN DIE UITVERKOOPTES wat van 14 tot 28 Mei 2012 in die Klein Libertas Teater op Stellenbosch en die Baxter Teaterkompleks in Kaapstad gehou word.

article

Russian cellist Alexander Ramm performs at Unisa

Ina van Rooyen

The young Russian cellist Alexander Ramm will perform at Unisa on Saturday 19 May at 18:00 in the Enoch Sontonga Hall in Sunnyside, accompanied by South African pianist Tinus Botha.

article

SA-illustreerders: Alex van Houwelingen

Alex van Houwelingen, Bibi Slippers

Alex van Houweling is 'n Suid-Afrikaanse illustreerder wat reken dat dit elke mens se droom behoort te wees om Riaan Cruywagen te teken. Hy gesels met Bibi Slippers en wys voorbeelde van sy briljante illustrasies.