Suzette Kotzé-Myburgh skryf nie geleerde resensies nie, net ’n waardeoordeel oor films om jou, die leser, die geleentheid te gee om vas te stel of dit jou soort fliek is – of nie.
The Avengers se superhelde beteken pure pret en witwarm vermaak.
Spielberg is anders as die res van die regisseurs.
It’s not what you think. Really. God Bless America should, in fact, have been titled God Help America – because it’s going down the crapper fast.