Bibi Slippers se weeklikse rubriek oor die skryfkuns
Pryse het absoluut niks met die bedryf van skryf te doen nie, en kan trouens baie skadelik wees.
"The lie of the land is plain, distilled by perfect sight and scent."
"Sjoe, sê die engel, die lugverkeer raak deesdae iets ysliks. Hy gaan sit langs die sterfbed presies soos ’n algemene praktisyn."
Lees gedigte deur bekende en ontluikende digters hier. Read poems by established and up-and-coming poets here.
Londen. Die smerige lila sagtheid Van ’n Aprilaand. Met my Wat oor Krytplaasbrug loop