Inligting oor alle skryfverwante sake Information about all writing-related matters
Die ATKV-tak Aksie en Woordvreugde se prosa-skryfkompetisie vir aspirant Afrikaanse skrywers, het pas weer afgeskop.
Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", is die meeste afgelaai en Dans Dans Lisa het 'n musiekvideo as prys hiervoor losgeslaan. As skrywer het Pierre ook die geleentheid om in die video te verskyn. Klik hier om te hoor wat hierdie jong liriekskrywer alles te sê het.
Londen. Die smerige lila sagtheid Van ’n Aprilaand. Met my Wat oor Krytplaasbrug loop
Stort jou hart uit en skryf ’n kortverhaal oor die liefde. Jy kan oor enigiets skryf mits dit oor ’n verhouding met ’n vervaldatum gaan.
Exclusive Books and Rhino Force have partnered in a bid to fight rhino poaching. Colleen Whitfield, Corporate Social Investment & Children's Books Manager at Exclusive Books, tells Steyn du Toit why this is such an important cause.
“No iron can pierce the heart with such force as a period put just at the right place.” – Isaac Babel
LitNet wil graag die verlore kuns van die liefdesbrief in 2012 laat herleef. | LitNet would like to rekindle the lost art of the love letter in 2012.