Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Skole | Schools

Akademies | Academic > Skole | Schools

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via klaskamer@litnet.co.za.


Raak betrokke by skole, vra ATKV
LitNet
2013-06-14

"Skole, as sosiale en opvoedkundige instellings, is belangrik om leerders as toekomstige leiers voor te berei op verantwoordelike burgerskap."


Lees artikel | Read article
 
article

Vonnisbespreking: Steeds meningsverskil oor die deliktuele-nalatigheid-toets vir onderwysers

Johan Potgieter

"Selfs vandag nog bestaan daar in die hoogste hof van appèl nie eenstemmigheid oor die formulering (en selfs toepassing) van die deliktuele-nalatigheid-toets vir onderwysers nie."

article

’n Konseptuele raamwerk vir voortgesette professionele ontwikkeling van onderwysers in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel

Trudie Steyn

"Hierdie artikel fokus spesifiek op die Nasionale Raamwerk vir Onderwysersopleiding en -ontwikkeling, die Geïntegreerde Strategiese Beplanningsraamwerk in Suid-Afrika en amptelike dokumente van die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders."

article

Terug na die basiese met Wiskunde-onderrig

Danie van Wyk

Sonder ’n terugvoer na die basiese beginsels van Wiskunde-onderrig gaan dit moeilik wees om prestasie in hierdie vak te verbeter – en daarom het die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) sy fokus na Wiskunde verskuif, skryf Danie van Wyk.

article

Hersieningsvraestelle: Seniorsertifikaat 2012

LitNet

Afrikaanstalige hersieningsvraestelle van 2012 vir leerders in graad 12.

article

Hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2013

LitNet

Hersieningsvraestelle vir ’n verskeidenheid vakke. Werk dié deur en verbeter jou punte in die volgende eksamen!

article

Meester: Kersuitgawe

Danie Cronjé

Vyf strokies wat Meester herinner waarom hy hom vanjaar so dikwels vir sy leerders vererg het.

article

Twyfel is die waarheid se skaduwee

George Claassen

"Ek herhaal my uitdaging aan Theunissen: Aanvaar asseblief James Randi se uitdaging om jou aansprake dat jy met die dooies kan gesels, aan wetenskaplike toetsing en blootstelling te onderwerp."