Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", is die meeste afgelaai en Dans Dans Lisa het 'n musiekvideo as prys hiervoor losgeslaan. As skrywer het Pierre ook die geleentheid om in die video te verskyn. Klik hier om te hoor wat hierdie jong liriekskrywer alles te sê het.
Sing ’it survey winners announced!
Lees oor die nege Sing 'it-bands van 2011.
Read about the nine Sing 'it bands of 2011. Why Dance, You're on Fire picked t... Dance You're on Fire Sing 'it LitNet Niskerone & SFR on why they decide... Niskerone and SFR HHP HHP Sing 'it TV Ad (English): H... HHP Nog | More
Check out Music on LitNet.
Hier's wenke van skrywers en digters.
Hoe kan ’n mens ’n jaar afskop sonder ’n rewolusie? Die MK Awards 2012 is beslis niks minder as rewolusionêr nie. Die room van die SA musiekbedryf gaan kop aan kop in 11 kategorieë waar die MK-kykers kan stem om te bepaal wie op 23 Maart 2012 koning kraai by die Staatsteater in Pretoria.
Só gebeur dit dat Maggie Nagel, wat met die bemarking van die Blues Broers gemoeid is, een middag op ’n stoep in die Boland ’n CD aan my vrou verkoop.