Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Jy dink die Grensoorlog (1966–1989) is al jare lank verby? Die Grensoorlog het met baie van ons gebeur, al het dit nie ons almal se pad gekruis nie. Skryf vir ons jou storie.
"So, ek is bly ek het weer ’n platespeler. Dis ’n device wat my kinderjare gevorm het, ’n instrument wat my laat onthou, dis die enigste manier om met ál jou sintuie na musiek te luister."
Dalk het dit jou ook al oorgekom. Jy ry nog so ewe rustig op jou fiets rond wanneer jy uit die bloute deur 'n verpeste steekhaarbrak aangeval word – so asof jy een of ander misdadiger is. En wat maak jy?
"Is daar dalk dames wat hierdie fantasieë met my deel?"
"Party mense leef lank en bring min of niks nie tot stand. Ten spyte van sy kort lewe, oefen Ramsey steeds positiewe invloed uit."
LitNet is deurlopend besig om te vernuwe om jou leeservaring te verbeter. Lees hier wat het onlangs op LitNet verander.
"Ek herhaal my uitdaging aan Theunissen: Aanvaar asseblief James Randi se uitdaging om jou aansprake dat jy met die dooies kan gesels, aan wetenskaplike toetsing en blootstelling te onderwerp."
Die Professional Editor's Group bied op 15 en 16 Mei 'n slypskool in Franschhoek aan oor romantiese fiksieredigering. Naomi Meyer het vir Izak de Vries en Chanette Paul, wat die Afrikaanstalige komponent van die kursus aanbied, gevra wat redigeerders kan verwag.
Sy skink vir ons sjampanje en verduidelik hoe die nuwe oefenprogram gaan werk. Sy gaan eers vir my al die oefeninge wys.