Kenners resenseer die jongste boeke. Experts review the latest books.
“Freedom Never Rests portrays a complex picture of a country going through a transition and James Kilgore brings his vast experience of countries moving through change, violent or otherwise, to this novel.”
Bibi Slippers asked Adam Schwartzman a few questions about writing his Sunday Times Literary Award-nominated book Eddie Signwriter.
In die lig van kommer oor die verskraling rondom die gesprek oor nuwe Afrikaanse boeke, het LitNet het pas 'n nuwe inisiatief aangekondig: Die LitNet Akademies-resensie-essay.
"Trouens, dis hierdie ‘loslit’ inslag van Walters se poëtiese woord, hierdie misleidende ‘gemaklike’ indruk, wat al gemaak het dat sy digkuns verkeerdelik as ‘soos prosa’ beskryf is."
"Dié Superman van dentale dinge vernietig vyande vinniger as wat Batman booswigte kan laat les opsê."