Ons filmfundi’s resenseer die jongste films. Our movie junkies review the latest releases.
Doodsnikke, ‘n vertaalde verwerking van Sam Shepard se Buried Child, is tans op die planke by die Baxterteater met regie deur Janice Honeyman.
LitNet's three resident reviewers watch the latest films. LitNet se drie inwonende resensente kyk die jongste films.
Die Antwoord is hier om te bly en op hulle nuwe album TEN$ION is hulle hier om jou te vertel hoekom hulle gaan bly.