Reney Warrington decided to copy a list of highly rated films, grouped by year, from the well-known movie review site www.rottentomatoes.com and work her way through the list, sharing her opinions on Reeltime.
The Avengers se superhelde beteken pure pret en witwarm vermaak.
"Soos die titel aandui, volg die film die patroon van ’n Shakespeare-tragedie. Ek het gevoel dat daar darem té veel gruwels met die een karakter gebeur, maar toegegee: al die drade van die intrige is goed ontwikkel en heg saamgebind."
Spielberg is anders as die res van die regisseurs.