Lees reisartikels en -verhale deur gesoute reisigers op ons reis-ruimte. Read travel articles and fiction by seasoned travellers in our travel section.
Wanneer jy aan die einde van die boek Gerrit Rautenbach se Kopreis neersit, raak jou eie kop vir ’n paar oomblikke stil.
Hulle is besig om dood te gaan. Die ooms wat Old Spice gedra het. Die ooms wat kortbroeke, kniekouse en pampoengeel Grasshoppers gedra het. Die ooms wat nooit oorsee gegaan het nie.
Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...
Reis om die wêreld vanuit jou leunstoel. LitNet neem jou na 11 plekke waar digters dié jaar gaan draai het.
It’s a town of hidden gems: Beaufort West.