Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Projekte & webseminare | Projects & Web seminars

Die jongste LitNet-projekte en -webseminare
The latest LitNet projects and web seminars

Volkskerk: 'n Webseminaar
LitNet
2013-06-24

Hermann Giliomee: “Die Afrikaners het al van ’n baie vroeë stadium die idee van ’n volkskerk gehad. Die kerk moet gaan kyk wat die verhouding is met die volk waarin hy geplaas is. Is hy ’n volkskerk of is hy nie ’n volkskerk nie?”

Lees artikel | Read article
 
Spesiale projekte | Special projects
article

Nuwe Stories: Ontmoet die skrywers

LitNet

Bibi Slippers se kortverhaal is aangewys as wenner van die Nuwe Stories 2012-kortverhaalwedstryd. Sy gesels met die jong skrywers van wie verhale in die kortverhaalbundel Nuwe Stories opgeneem is.

article

Gender-geweld-diskoers

LitNet

Gender en ubuntu is met mekaar vervleg: ’n mens is net ’n mens deur ander mense. Gerrit Brand skryf in sy blog oor kritiek op die diskoers en geweld teen vroue – spesifiek dat bepaalde aspekte van dié diskoers indirek geweld ...

article

Afrikaans en die US-taaldebat

LitNet

Twee doktorale studente by die universiteit van Stellenbosch het ’n mosie teen die konvokasie gebring om beswaar te maak teen die afskaling van Afrikaans. Lees reaksies by hierdie miniseminaar.