Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

NetRaad

Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > NetRaad

Gepubliseerde skrywers en uitgewers gee raad aan voornemende skrywers.
Published authors and publishers share advice with aspiring writers.

Wat jy moet weet van wetenskapfiksie
Fanie Viljoen
2012-06-05

"Ek het voor tienuur die oggend ’n hele blok donkersjokolade in, en dis dalk die perfekte manier om jou kop aan die gang te kry en te dink aan die bittersoet verleiding van ruimtewesens en Vreemde Vlieënde Vaartuie ..." Leer by Fanie Viljoen oor hoe om ’n wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf.

Lees artikel | Read article
 
Hiemstra
article

Foto's: Jaco Jacobs by NALN

Margarethie Bredenkamp

Jaco Jacobs het onlangs ’n praatjie oor tydskrifverhale en -rubrieke by NALN aangebied. Margarethie Bredenkamp was daar met haar kamera.

article

13 poskaarte van ’n posverlater

Bibi Slippers

Bibi neem afskeid van haar pos by LitNet en al die mense wat dit die moeite werd gemaak het.

article

distopie

Frederik Rudolph van Dyk

langs die swart stagnante rivier waarop ek vloei
en breytenbachesk wil ek giffel
oor gevalle morele kodes