Neem deel aan een van ons poësie-kompetisies, en lees die ander inskrywings hier. Enter one of our poetry competitions and read all the entries here.
"The lie of the land is plain, distilled by perfect sight and scent."
Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", is die meeste afgelaai en Dans Dans Lisa het 'n musiekvideo as prys hiervoor losgeslaan. As skrywer het Pierre ook die geleentheid om in die video te verskyn. Klik hier om te hoor wat hierdie jong liriekskrywer alles te sê het.
'n Treffende gedig deur die belowende digter Karin Prinsloo-Stuart
LitNet wil graag die verlore kuns van die liefdesbrief in 2012 laat herleef. | LitNet would like to rekindle the lost art of the love letter in 2012.
“No iron can pierce the heart with such force as a period put just at the right place.” – Isaac Babel