Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Spens

Nuwe skryfwerk | New writing > Drama

Lees hier ongepubliseerde Afrikaanse tekste wat betrekking het op die uitvoerende kunste.
>> Klik hier vir die alfabetiese lys tekste in die LitNet-spens <<

LitNet-spens
LitNet
2006-01-04

 Is jy bang dat jou dramateks in ’n laai gaan lê en stof vergader noudat die gordyn gesak het? Stuur nou jou tekste (insluitend teatertekste, radiodramas en kabarettekste) aan LitNet en ons pak dit in die LitNet-spens!

Lees artikel | Read article
 
LitNet

article

Skrapnel as sleutelmetafoor

Brink Scholtz

’n Jong, wit, Afrikaanse man is op een van die moltreine in Londen waarin daar op 7 Julie 2005 ’n bom ontplof.

article

Soweto Theatre launches

LitNet

At long last, the much-anticipated Soweto Theatre is ready for action. Read more about the launch and all the current productions visitors are able to see there.

article

Die see, die Vrou

Sandra Troskie

Was die keuse vir die titel van die drama, Die see, ’n slordige fout of net ondeurdag?