Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en artikels hier, asook raad en nuus oor allerlei skryfsake. Read original short stories, poetry, lyrics and journalism here, as well as advice and news about all writing matters.
Maria, ’n tienderjarige, gesels met Asjas, ’n kleurling skaapwagter.
"Soms is die enigste manier om ’n ding gedoen te kry om jouself heel letterlik uit jou omgewing te verplaas."
Heilna du Plooy en Loftus Marais stel Nuwe Stemme 5 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.
'n Treffende gedig deur die belowende digter Karin Prinsloo-Stuart
"Sjoe, sê die engel, die lugverkeer raak deesdae iets ysliks. Hy gaan sit langs die sterfbed presies soos ’n algemene praktisyn."
“No iron can pierce the heart with such force as a period put just at the right place.” – Isaac Babel