NB-Uitgewers is die grootse plaaslike algemene uitgewery in die Suid-Afrikaanse boekemark en is die markleier in volwasse fiksie, kinder- en jeugboeke en niefiksie. NB Publishers is the largest general publisher in the South African book market, and the leader in adult fiction, nonfiction and children’s and youth fiction.
"... ’n versameling treffende kortverhale wat die leser konfronteer, onthuts en bowenal bybly lank na die bundel neergelê word."
Terugkyk, stilte en geselsies met die digkuns se grootste "raasbek". Die bekensdtelling van Joan Hambidge se bundel Lot se vrou was ’n feestelike geleentheid met meer ernstige ondertone.
Die wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd is pas aangekondig. Die eindbeoordelaars was prof. Willie Burger, Linda Rode en prof. Louise Viljoen.
Bibi Slippers gesels met Loftus Marais en Chris le Roux oor Nuwe Stemme 5
“Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”