KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste. KlankKas is your gig guide and music fix.
Download the 9 songs by the Sing 'it bands. It's free! The most downloaded song wins a music video budget from MK, so support your favourite.
Sing ’it survey ...
In 2011 we received 1 610 entries for Sing 'it. These are the winning entries. | In 2011 was daar 1 610 inskrywings vir Sing 'it. Hier is die wen-inskrywings.
Taxi Violence het op Sondag 19 Februarie 2012 by Kirstenbosch gespeel. Annie Klopper was daar, gewapen met haar kamera.
Bouwer Bosch weet hy het nie juis ’n stem wat Idols-beoordelaars of koorafrigters sal beïndruk nie. Maar sy gees, selfspot, soms pittige, soms diep lirieke en eerlike aanpak vergoed daarvoor.
Van Coke Kartel is bringing their spectacular high-energy rock & roll show home. The band is ending their successful launch tour for their acclaimed album, Wie's Bang, at Mercury Live on 24 February.
Dit is duidelik dat Lang Lang se populariteit, wat selfs tot buite die sfeer van klassieke musiek strek, hom ’n spesiale figuur maak as klassieke pianis in ’n musiekbedryf wat deur populêre kunstenaars oorheers word.
Jaco Barnard-Naudé gee sy mening oor Jane Alexander se regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord.
Kerneels Breytenbach luister na Leonard Cohen se album Old Ideas
Singer, saxophonist and percussionist, Gavin Minter has just finished his second album. Click here to read more about it.
Die Antwoord is hier om te bly en op hulle nuwe album TEN$ION is hulle hier om jou te vertel hoekom hulle gaan bly.
Onreg en swaarkry en vervreemding word skerp en genadeloos aan die kaak gestel, baie rappers het ’n skerp sintuig vir ironie, satire en fabulering.