Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Taaldebat | Language Debate

Menings | Opinions > Taal | Language > Taaldebat | Language Debate

Opiniestukke en referate rondom die Suid-Afrikaanse taaldebat.
Conference papers and discussions on South African language issues.

Rooi kaarte: Reaksie deur Marié Heese
Marié Heese
2012-01-26

Graag wil ek reageer op Christo van der Rheede se kommentaar oor die woordewisseling - kan dit nie 'n debat noem nie - tussen my en De Vos van Ikeys in 2011.


Lees artikel | Read article
 
LitNet
article

Moedertaalonderrig bevorder leerderprestasie en kulturele diversiteit

Michael le Cordeur

Met die afskaffing van apartheid het die nuwe regering die edele beginsel van ’n veeltaligheidsbeleid aanvaar wat erkenning aan 11 amptelike tale gegee het.

Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: tendense en toekomsperspektiewe

Jaap Steyn, André Duvenhage

Navorsing deur Schlemmer (2010) toon aan dat taalverskuiwing na Engels in ’n redelik groot mate by bruin Afrikaanssprekendes en in ’n geringer mate by wit Afrikaanssprekendes plaasvind. Ook is daar ’n groot toename in taalvermenging onder  ...