Refleksies is ’n rubriek wat handel oor Suid-Afrikaners se aktiwiteite in Nederland. Dit het betrekking op alle kunste, maar veral die letterkunde, beeldende kuns en musiek. Soms sal daar oor hoogtepunte uit die Nederlandse literêre wêreld geskryf word. Carina van der Walt het in 2007 verhuis na Nederland, waar sy voltyds skryf.
Ik ben op weg naar de opening van het boekenseizoen: Manuscripta 2011. Als ik de trein uitstap op Amsterdam Centraal raak ik al helemaal in de stemming. Voor mij stapt een moeder met haar kinderen uit de trein. Het kleinste kind, op haar arm, laat ...
Op 18 November is Michael le Cordeur verkies tot die nuwe voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR). Le Cordeur is ’n onderwysman van formaat. Tans is hy as dosent verbonde aan die Fakulteit ...