Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Nederlands | Dutch

Menings | Opinions > Taal | Language > Nederlands | Dutch

Nederlandse tekste, asook artikels en rubrieke oor Nederlandse en Belgiese literatuur en kultuursake



Afrikaans rock in Amsterdam én in Den Haag
Carina van der Walt
2013-06-19

Dit was 13 tot 16 Junie weer tyd vir die Festival voor het Afrikaans in Nederland. Na die reuse-sukses daarvan in 2011 moes die wenresep herhaal word.

Lees artikel | Read article
 


 


article

Belangrike samewerkingsooreenkoms tussen Akademies onderteken

Carina van der Walt

Beide die Koninklike Vlaamse Akademie van België vir Wetenskap en Kuns (KVAB) en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) het deur stormagtige tye van ontwikkeling gegaan. Hulle grootste ooreenkoms lê miskien opgesluit in ’n taalstryd.

article

Ronelda S Kamfer: Pijn is voor iedereen hetzelfde

Jooris van Hulle

Met haar bundel Noudat slapende honde (2008) werd de bruine Afrikaanse dichteres Ronelda S Kamfer in Zuid-Afrika ingehaald als de nieuwe sensatie. Haar poëzie werd al snel vergeleken met die van om Antjie Krog. Onder de titel Nu de slapende honden  ...