ATKV-Kitsskakels
ATKV-Jeuginstituut ATKV-Oorde ATKV-Projekte Lapa Uitgewers Negester Soek 'n Tak Vakante Poste Woord van die week
"Die formele toekenning van die 20ste Libris het op 7 Mei in die Amstel Hotel in Amsterdam plaasgevind. Dit was egter nie die prysgeld van 50 000 euro wat Wieringa in die grag laat spring het nie."
Die Vriende van Afrikaans en die SBA het op Moedertaaldag by die Petunia Primêre Skool in Kraaifontein gaan kuier.
“Ek het al probeer kortverhale skryf, maar ek kan dit nie doen nie. Daar is niks wat my die bevrediging gee wat ek uit dig kry nie.”
Dit wil voorkom asof die groei en toekoms van US intiem gekoppel word aan die aantal niewit studente. Wat is met die oog op die toekoms van US die belangrikste, die kwessie van sy taalmedium van onderrig en navorsing, of die ras/kleur van sy studente?