Webseminare oor aktuele kwessies. Web seminars on the news of the day.
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.
PEN (oorspronklik vir “Poets, Essayists and Novelists”) International is die oudste menseregte- en literêre gemeenskap ter wêreld. Om aan enige PEN-organisasie wêreldwyd te behoort, moet skrywers die basiese beginsels van PEN se grondwet ...
Gender en ubuntu is met mekaar vervleg: ’n mens is net ’n mens deur ander mense. Gerrit Brand skryf in sy blog oor kritiek op die diskoers en geweld teen vroue – spesifiek dat bepaalde aspekte van dié diskoers indirek geweld ...
"Kan ons kennis van die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans ons dalk help om iets van die passie te verstaan wat sommige van haar gebruikers vir haar het?"
Die internet is 'n publikasieplatform vir digters en digtersnetwerke. Burgert Senekal maak 'n studie van al die rolspelers se ligging in die kuberruim sedert 2000.