Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

SêNet-briewe | Letters

Menings | Opinions > SêNet-briewe | Letters

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.


My bure se boom
Berdine
2013-05-21

Tussen al die lettergrepe van die woord liefde ... is daar hoop?


Lees artikel | Read article
 
Besoek blog



 

article

Karoo Kitchen 'n gunsteling by die Franschhoek Literêre Fees

Chrizane van Zyl

Kookboekskrywers kon nie uitgepraat raak oor Sydda Essop se Karoo Kitchen nie. Chrizane van Zyl skryf oor dié gesprek tydens die Franschhoek Literêre Fees.

article

Hoekom viniel in die era van iPods, iPads en iPhones?

Chutney de Ridder

"So, ek is bly ek het weer ’n platespeler. Dis ’n device wat my kinderjare gevorm het, ’n instrument wat my laat onthou, dis die enigste manier om met ál jou sintuie na musiek te luister."

article

'n Klap van die windmeul weg – of van die tolk!

Gustaf Pienaar

"Sekosana is nietemin as 'n getuie geroep. Deur handgebare het hy bevestig dat hy verstaan het wat dit behels om onder eed te getuig."

article

Ek kan nie genoeg kry nie

Kosie

"Is daar dalk dames wat hierdie fantasieë met my deel?"

article

Leslie Mitchell: Maurice Bowra

Johannes Comestor

"Bowra het lojaliteit en toewyding van sy dissipels verwag en dat hulle vry van aandagafleiers soos die huwelik moet wees."

article

LitNet: 'n beter leeservaring

LitNet

LitNet is deurlopend besig om te vernuwe om jou leeservaring te verbeter. Lees hier wat het onlangs op LitNet verander.

article

Twyfel is die waarheid se skaduwee

George Claassen

"Ek herhaal my uitdaging aan Theunissen: Aanvaar asseblief James Randi se uitdaging om jou aansprake dat jy met die dooies kan gesels, aan wetenskaplike toetsing en blootstelling te onderwerp."

article

"Krag lê in mobiliteit" – Roland de Vries gesels oor Eye of the Firestorm

Roland de Vries, Naomi Meyer

"Ja, daar is vele mense wat wroeg oor die saak. Baie min mense weet of verstaan tot vandag toe dat ons op die vooraand van ’n volskaalse burgeroorlog gestaan het."

article

Playboy SA se speelmaat-inskrywing: 'n Aand in die gym

Lee

Sy skink vir ons sjampanje en verduidelik hoe die nuwe oefenprogram gaan werk. Sy gaan eers vir my al die oefeninge wys.