Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

LitNet Akademies-gespreksruimte

Menings | Opinions > SeminaarKamer | Seminar Room > LitNet Akademies-gespreksruimte

LitNet Akademies word aangevul deur LitNet-onderhoude, videogrepe op LitNet se YouTube-kanaal, aanlyndebatte op LitNet se SeminaarKamer en resensie-essays.

Een honderd jaar later: die Swart Grond Wet 27 van 1913
Juanita Pienaar
2013-05-21

"Wat was die impak van die Swart Grond Wet en hoe word die nalatenskap daarvan vandag in regstegniese sin aangespreek?"

Lees artikel | Read article
 
article

Die oorsaak van alles

Varkspek

Dis die hoofoorsaak van al die probleme op aarde, maar dit word misgekyk, of doodgeswyg, dalk vir politieke of godsdienstige redes word daar min oor gepraat.

article

Volkskerk en die eenheid van die kerk

Jaap Durand

"Kortliks kom dit daarop neer dat die teologiese oorwegings vir die selfstandige bestaan van kerke wat uit sendingwerk na vore gekom het, in dié geval van die NG Kerk, later misbruik is om die bestaan van aparte 'dogterkerke' te regverdig, terwyl die werklike rede vir die uitsluiting van die bruin gemeenskap uit die NG Kerk in 1857 die “swakheid” van sommiges was, ’n eufemistiese beskrywing van rassisme in die kerk."

article

Onderweg na goeie wetenskap 4: Evaluasie en kommunikasie

Braam Roux, Fanie de Beer

"Ewekniebeoordeling vertoon fundamentele gebreke, soos wisselende oordele en ’n onvermoë om werklik nuwe kennis te waardeer. As oorsaak word kruipende subjektiwiteit aangevoer en dit dui op onaanvaarbare aannames oor werklikheid, mens, kennis en wetenskap."