Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene wat ons lewens geraak het. On this page LitNet pays tribute to those who have touched our lives.
I
Phil du Plessis was altyd trots dat hy as Wurm-digter gereken word. Saam hiermee was dit sy vreugde om, soos hy dit dikwels gestel het, “te lees en gedigte te skryf, om viool te speel en skilderye te geniet”.
Huldeblyke aan Charles Malan
Wat beteken dit om iemand te bewonder? Om na iemand op te sien, soos mens sê? Soos die woord self sê, het dit iets met wonder, wondere en wonder-likheid te doen. Ek het Paul Cilliers nie goed geken nie. Maar ek het hom bewonder. My ...
Digters tel hul penne op en skryf oor Patrick Petersen, die man wat ander digters vlerke probeer gee en bemagtig het. Lees hier meer oor die gedenkdiens in sy ere en ook sy biografie. Vanjaar sou Patrick sy sestigste verjaarsdag gevier het. ...