Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Michael le Cordeur: Die punt is

Menings | Opinions > Rubrieke | Columns > Michael le Cordeur: Die punt is

Michael le Cordeur dien sedert November 2011 as voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), en is ook ’n onderwyskundige van Stellenbosch. Hy is die skrywer van etlike skoolhandboeke en sy navorsing handel oor die verbetering van lees met behulp van die inligtingstegnologie (PhD) en die insluiting van die media in die skoolkurrikulum (MEd). Hy het ook die Senior Bestuursprogram aan die Nagraadse Bestuurskool van Stellenbosch voltooi. Hy is voorsitter van die Wes-Kaapse Taalkomitee en die Breytenbach Sentrum, dien as raadslid van die Afrikaanse Taalmuseum en die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch, en is ‘n trustee van die Naspers Bemagtigingstrust en die Het Jan Marais Fonds. Hy is deur die SA Akademie bekroon met die Elisabeth Steijn-medalje vir sy bydrae tot die onderwys.

Die eerste Vryheidsdag sonder Madiba
Michael le Cordeur
2014-04-24

Na twee dekades van demokrasie dink Michael le Cordeur na oor die nalatenskap van hierdie grootse staatsman.

Lees artikel | Read article
 
article

Verkeersbeamptes en ander pretbederwers

Jason Lloyd

‘n Verkeersbeampte het hierdie buitelanders se pret bederf en in die proses Suid-Afrika ernstige skade en skande berokken. Lees wat dink Jason Lloyd.

article

Tyd is ’n tuimeldroër

Deborah Steinmair

Toe ek baie jonk was, het ek vir ’n Amerikaanse sielkundige gewerk wat motiveringskursusse by sake-ondernemings aangebied het. Volgens dr Cook was die grootste gaping tussen die Eerste en Derde Wêreld hul persepsies ...