Jason Lloyd is ’n gesoute joernalis met ervaring in sake-, kuns-, munisipale en politieke joernalistiek. Hy is ’n bestuurslid van die Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV), is ook bekend as rubriekskrywer, en het reeds ’n aantal kortverhale gepubliseer. Hy is tans kommunikasiebestuurder van die Oos-Kaapse Departement van Paaie en Openbare Werke.
Beleggers van die Phuthuma Nathi fase 1- en 2-aandeleskemas moet vasbyt, die beste is nog op pad
Toe ek baie jonk was, het ek vir ’n Amerikaanse sielkundige gewerk wat motiveringskursusse by sake-ondernemings aangebied het. Volgens dr Cook was die grootste gaping tussen die Eerste en Derde Wêreld hul persepsies ...