Henry Cloete is ’n bekroonde joernalis en rubriekskrywer. Hy beskik oor ’n Honneursgraad in Sielkunde wat hy slegs informeel benut – meestal vir skaamtelose eiegewin. Hy is ’n lid van die post-apokaliptiese Afrikaanse folk-grunge musiekgroep Die Skynmaagde en dien ook op dié groep se bestuurskomitee en uitvoerende raad.
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.