Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Menings | Opinions

Menings | Opinions

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.



The South African porn industry: stimulating growth
Fhumulani Justice Khumela
2013-05-24

"In the past two months the South African porn industry has become conspicuously present in the media. A victory for Top TV to broadcast three adult content channels was followed by Kenny Kunene’s decision to start making porn."

Lees artikel | Read article
 
article

Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies

LitNet

LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.

article

Die oorsaak van alles

Varkspek

Dis die hoofoorsaak van al die probleme op aarde, maar dit word misgekyk, of doodgeswyg, dalk vir politieke of godsdienstige redes word daar min oor gepraat.

article

"Krag lê in mobiliteit" – Roland de Vries gesels oor Eye of the Firestorm

Roland de Vries, Naomi Meyer

"Ja, daar is vele mense wat wroeg oor die saak. Baie min mense weet of verstaan tot vandag toe dat ons op die vooraand van ’n volskaalse burgeroorlog gestaan het."

article

Een honderd jaar later: die Swart Grond Wet 27 van 1913

Juanita Pienaar

"Wat was die impak van die Swart Grond Wet en hoe word die nalatenskap daarvan vandag in regstegniese sin aangespreek?"

article

Muilbandwet se grondwetlikheid nie gewaarborg

Jason Lloyd

"Sedert die indiening van die eerste weergawe van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting in die parlement in 2008 was die vet in die vuur ..."

article

Hermann Giliomee: Het apartheid by die kerk begin?

Hermann Giliomee

"Ek wonder soms of die politici van die Nasionale Party onder dr DF Malan, wat in 1933/34 gestig is, ooit apartheid as ’n radikale ideologie sou ontwikkel het as dit nie was dat die NGK in 1935 vir hulle ’n bepaalde, baie verleidelike weg aangewys het nie."

article

Fraktering en destabilisasie in ekopoësie en die gedigte van Martjie Bosman

Mathilda Slabbert

Mathilda Slabbert reageer op Susan Smith se LitNet Akademies-artikel "Die aard van ekopoësie teen die agtergrond van die ekokritiese teorie met verwysing na enkele gedigte van Martjie Bosman".