LitNet Akademies word aangevul deur LitNet-onderhoude, videogrepe op LitNet se YouTube-kanaal, aanlyndebatte op LitNet se SeminaarKamer en resensie-essays.
Die volgende kommentaar is van 24 tot 28 Mei 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 24 to 28 May. Log in to leave your comment.
Musiek het veral sedert die sestigerjare van die vorige eeu ’n belangrike medium geword waarin maatskaplike, kulturele en politiese kwessies in verskillende musiekbewegings verken is.
Margie, as executive vice-president of South African PEN, could you please explain to LitNet readers how you see South African PEN’s relationship with PEN International and Pretoria-PEN respectively?
Mense lag, huil en baklei daaroor. Die sosiale media gons. Kerneels Breytenbach gee sy mening oor die Brett Murray-skildery.
"My uitgangspunt is dat relasionaliteit op tweërlei wyse in Die benederyk manifesteer: as ’n ontologiese verwantskap op persoonlike vlak tussen mense (hetsy met betrekking tot familie- of vriendskapsbande), en ook as ’n ontologiese verwantskap tussen spesifieke kunstenaars deur die eeue heen."
In hierdie artikel enumereer die skrywers verskeie ekwivalensieklasse van self-ortogonale Latynse vierkante met simmetriese, ortogonale maats (SOLVSOMs), ’n probleem wat nog nie in die literatuur oor kombinatoriese ontwerpe aangespreek is nie.