Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Ondersteuningsgroepe | Support Groups

Leefstyl | Lifestyle > Ondersteuningsgroepe | Support Groups

Ly of sukkel jy stilweg? Soek jy ondersteuning? Praat met LitNet-lesers in LitNet Ondersteuningsgroepe en bied hulle die geleentheid om met jou te gesels. Vertel ons wat die aard van jou probleem of pyn is by ondersteuning@litnet.co.za. Indien jy aan die ander kant troos of raad kan bied, reageer asseblief dadelik. Gebruik 'n skuilnaam as jy wil.
Are you suffering in silence? Do you need support? Speak to the LitNet community in LitNet Support Groups and offer them the opportunity to engage with you. Tell us the nature of your problem or pain at support@litnetco.za. If you can offer advice or comfort, please reply immediately. Use a nom de plume if you wish.

Die Familie: Is dit omdat hy aan Aspergersindroom ly?
Ilza Adamson
2012-05-23

My seun is met Aspergersindroom gediagnoseer, maar ek het nog raad nodig, asseblief.


Lees artikel | Read article
 
LitNet
article

Verslawing: My man kan nie ophou drink nie

Moedeloos

My man weet hy het ’n drank probleem – hy drink daagliks. Dit is die eerste ding wat hy doen as hy in die huis instap, vir hom ’n drankie gooi. Dit hou nie op voor hy gaan slaap nie, dan drink hy nog ’n slaappil en antidepressante ook.

article

Die Psige: Vir Karen oor BGV

Lyndie

Ek het gaan oplees oor die toestand en tot die slotsom gekom dat die meeste van ons wel daaraan ly, en nie net 1% nie ...

article

Die Liefde: Staan op die punt om vir die derde keer te skei

Anoniem van Parys

Ek staan sowaar op die punt om vir die derde keer te skei, en vir die derde keer met niks uit te stap. Ek het alles gegee wat ek gehad het: siel, liggaam, geld. Wat bly nou oor? Ag nee wat, ek weet nie... Wou net weet – ek ...