LitNet se ruimte vir die gees LitNet's space for the spirit
Cecile Cilliers is as ’n nooi Pretorius in 1934 op Franschhoek gebore, veertiende-geslag Suid-Afrikaner van Nederlandse en Franse afkoms.
Maretha Maartens is op 22 Junie 1945, ’n sneeudag in die Vrystaat, in Bloemfontein gebore. Volgens daardie jare se standaarde moes sy eintlik nie bly lewe het nie, want haar geboortegewig was maar in die omgewing van die outydse twee pond. Sy is in ’n ...