Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Nuwe skryfwerk | New writing

Stuur poësie en fiksie vir oorweging aan gay@litnet.co.za

Send poetry or fiction for consideration to gay@litnet.co.za.


’n Standbeeld van jou
Francois Loots
2012-05-17

"Op die trappe om ’n standbeeld van ’n ruiter op ’n perd. ’n Voorvader uit die land wat my inwag. Miskien het sy skip gesink en hy het met perd en al in die water gespring en wal toe geswem. Maar ek sal die perd moet omdraai en teruggaan na die land van waar hy gekom het."

Lees artikel | Read article
 
LitNet