Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
... maar hy wat Jamie Oliver is, kan my niks leer oor boerekos nie!
My seun is met Aspergersindroom gediagnoseer, maar ek het nog raad nodig, asseblief.
“Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”
Partykeer is ek net sommer LUS om stout te gesels ... te hoor watse fantasieë getroude vrouens het.
Imagine that a group of right-wing Afrikaners suggested the invalidation of clauses in the Constitution protecting against discrimination on the basis of race, and only in certain areas under their influence?
"Die e-pos tref my soos ’n vuishou, in die krop van my maag, voer my 25 jaar terug, ’n man wat volgens my 15 jaar terug dood is se naam onderaan."
"My ouma en oupa Fourie het kort na mekaar gesterf. Ouma was die laaste twee jaar nie gesond nie, maar Oupa het skielik gesterf sowat twee maande voor haar."