Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

In Memoriam

Menings | Opinions > Taal | Language > In Memoriam

Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those who have touched our lives.

Annake de Villiers (1975–2012)
Joan Hambidge
2012-05-14

vir Coenie de Villiers

I

Op YouTube in swart geklee
staan jy soos die Pied Piper ...


Lees artikel | Read article
 
LitNet
article

Phil du Plessis (1944–2011): Jy onthou Phil, want jy kán nie anders nie

Amanda Botha

Phil du Plessis was altyd trots dat hy as Wurm-digter gereken word. Saam hiermee was dit sy vreugde om, soos hy dit dikwels gestel het, “te lees en gedigte te skryf, om viool te speel en skilderye te geniet”.

article

Jaco Barnard-Naudé: Paul Cilliers was 'n legende

Jaco Barnard-Naudé, Jaco Barnard-Naudé

Wat beteken dit om iemand te bewonder? Om na iemand op te sien, soos mens sê? Soos die woord self sê, het dit iets met wonder, wondere en wonder-likheid te doen. Ek het Paul Cilliers nie goed geken nie. Maar ek het hom bewonder. My ...

Poësie oor Patrick Petersen

Joan Hambidge, Willem Fransman

Digters tel hul penne op en skryf oor Patrick Petersen, die man wat ander digters vlerke probeer gee en bemagtig het. Lees hier meer oor die gedenkdiens in sy ere en ook sy biografie. Vanjaar sou Patrick sy sestigste verjaarsdag gevier het. ...