Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Poësie | Poetry

Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters. Plasing is onderhewig aan keuring. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
Read new poems by established and emerging poets. Publication is subject to a selection process. Click here for submission requirements.


leibeurt
Karin Prinsloo-Stuart
2012-05-24

'n Treffende gedig deur die belowende digter Karin Prinsloo-Stuart

Lees artikel | Read article
 
Hiemstra
LitNet
article

Melanie Grobler (1942–)

Erika Terblanche

Melanie Grobler is as ’n nooi Haarhoff op 6 Oktober 1942 in Warmbad, vandag Bela-Bela, in Limpopo gebore

article

LitNet | Sanlam Resensiekliniek by die US Woordfees 2012

LitNet, Marius Crous

As jy ’n boekliefhebber is wat sterk opinies vorm terwyl jy lees, is jy dalk net ’n gebore resensent.  

article

Die woord leef in Vaarwel, my effens bevlekte held

Henning Snyman

Henning Snyman lees Johann de Lange se bundel Vaarwel, my effens bevlekte held en bevind die werk rigtinggewend.  Snyman sê:  "Die woorde in De Lange se werk "beteken" nie net nie, dit "be-teken", en sodoende kom daar telkens nuwe betekenisse uit die verse."

George Weideman (1947–2008)

Erika Terblanche

George Henry Weideman is op 2 Julie 1947 op Cradock in die Oos-Kaap gebore as die laatlam van vier kinders. Ouma Baai, sy ouma aan moederskant, oor wie hy pragtige gedigte geskryf het, het by vele ander doenighede ...

article

Adrienne Rich dies at 82

The poet Adrienne Rich has passed away. Read more about this prolific writer in The Washington Post.

article

Verplasing

Bibi Slippers

"Soms is die enigste manier om ’n ding gedoen te kry om jouself heel letterlik uit jou omgewing te verplaas." 

article

Prey

Gail Dendy

 "The lie of the land is plain,
distilled by perfect sight and scent."

article

De Waal Venter (1942–)

Erika Terblanche

De Waal het sy geliefde oupa De Waal se van as voornaam gekry en daarom het hy later besluit om De Waal as sy skrywersnaam aan te neem.

article

Johann de Lange (1959–)

Erika Terblanche

Daniël Johannes de Lange is op 22 Desember 1959 in Pretoria gebore – tussen die sterretekens van die boogskutter en die steenbok: “jagter én prooi, een aspek van die paradoks wat ek in my poësie ontgin”.

article

Melt Myburgh (1967 - )

Erika Terblanche, Erika Terblanche

Sêgoed van Melt Myburgh “Die Afrikaanse leser is dekades lank vervreem van sy eie letterkunde deur voorskriftelikheid oor ‘hoë literatuur’ vanuit akademiese geledere. Is dit nie ironies dat die ...