Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Fiksie-kompetisies | Fiction Competitions

Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Fiksie-kompetisies | Fiction Competitions

Fiksie- en blitsfiksiekompetisie-inskrywings.
Neem deel aan een van ons kompetisies en lees al die ander inskrywings hier.

Fiction and flash fiction competition entries.
Enter one of our competitions or read all the other entries here.

Kaalvoet deur die Waterberg
Ilse van Staden
2013-05-20

Dit was ’n kaalvoettyd. ’n Tyd van dorings en van slange, die nagadder wat sku in die gras langs ’n plaasdam wag en ’n vuurkooltjie aan my enkel pik dat ek ’n gil gee wat veel erger is as wat my broer ooit uit my kon boelie. ’n Tyd van skurwe hakskene en van modder wat in die tamatielande se nat leivore tussen die tone deurkrul.




Lees artikel | Read article
 
Hiemstra
article

Vertel ons jóú Grensoorlogstorie – en wen Eye of the Firestorm

LitNet

Jy dink die Grensoorlog (1966–1989) is al jare lank verby? Die Grensoorlog het met baie van ons gebeur, al het dit nie ons almal se pad gekruis nie. Skryf vir ons jou storie.