LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories. LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Hierdie outobiografiese vertelling deur Lidia Theron oor die pad wat sy geloop het om haar gay dogter te aanvaar, is reeds in 2005 deur hemel & see boeke uitgegee en is dus geen nuwe publikasie nie.
Diek Grobler deel fabrieksgeheime en menings oor illustrasiekuns met Bibi Slippers.
Janet van Eeden talks to AE Ballakisten about his new collection of poetry, Talking to a Tree, Poems of a Fragile World
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf. Everything about the latest books and the people who write them.
Maryke van Velden teken al van kleins af, maar het meer onlangs 'n voltydse "doodler" geword. Sy wys vir ons hoe lyk 'n skrikkel, en gesels oor haar onlangse uitstalling illustrasies van die Bybelboek Job.
Janet van Eeden reads My Father, My Monster and speaks to author McIntosh Polela about the past, the present and his future literary projects
Carina Stander is op 20 November 1976 in die Nylstroom Hospitaal gebore.