LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV
Daniël Johannes de Lange is op 22 Desember 1959 in Pretoria gebore – tussen die sterretekens van die boogskutter en die steenbok: “jagter én prooi, een aspek van die paradoks wat ek in my poësie ontgin”.
Melanie Grobler is as ’n nooi Haarhoff op 6 Oktober 1942 in Warmbad, vandag Bela-Bela, in Limpopo gebore
Phil du Plessis is gebore as Johannes du Plessis op 22 Maart 1944 op Fouriesburg in die Vrystaat. Sy vader, Karel Erasmus du Plessis, was in daardie tyd onderwyser op die dorp en hulle het op die plaas Modderfontein net buite die dorp gewoon. Sy pa het elke ...
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf. Everything about the latest books and the people who write them.
Ferdinand Etienne Deist is op 9 Augustus 1944 op die plaas Kromrivier in die Piketberg-distrik in die Sandveld gebore
Johann de Waal is in 1958 in Eldoret, Kenia, gebore. In 1962 verhuis sy ouers na Suid-Afrika.
Charles J Fourie is in 1965 in Potchefstroom gebore. Die J staan vir Johannes, ’n familienaam wat van sy grootjie, sy oupa en pa afkom.